P003 Palazzo Broek pdf patroon, band voor en rek agter, Lang en Midi lengtes, Standaard groottes S-5XL Eng & Afr (A4, A3, A0). Geweefde stowwe.

R130.00

’n Veelsydige ontwerp beskikbaar in lang en midi-lengtes. Die gladde voorkant van die middellyfband met ’n elastiese agterkant gee ’n vleiende pasvorm en gemak vir heeldag dra. Hierdie is ‘n lospassende patroon, ontwerp vir gemak en veelsydigheid. Materiaal: Lang lengte broek: 2.7m (L) x 150cm (W); Mid lengte broek: 2.4m (L) x 150cm (W)   Lig tot medium gewig geweefde stof bv. Katoen, Linne, Denim, viscose, ens.

Category: