P33S Sophia Rok met rygplooie pdf Patroon / Pattern XS – 4XL Standard sizes (A4, A3, A0) Afr. & Eng. Geweefde stowwe.

R130.00

Die toutjies kan jy lossies of stywer bind, of dit net uitlaat. Die versteekte synaat sakke is ‘n bonus. 3.3m x 150cm Liggewig materiaal wat sag drapeer bv. Linne, Viscose of Rayon.