P39S Sunshine Top pdf patroon / Pattern XS – 3XL (A4, A3, A0) Eng. & Afr. Geweefde stowwe.

R91.00

Hierdie top is ‘n langer lengte, ongeveer 80cm, ideaal om by “ski pants” te dra, dit het ‘n plooi in middel voor en is plein agter.