2 reviews for D005 Katie Kokon Rok pdf patroon, S-5XL, (A0, A3, A4,Letter size), Afr & Eng
Add a review
You must be logged in to post a review.
R130.00
Hierdie rok kan opgekikker word met bykomstighede of gemaklik gedra word. Die patroon sluit versteekte synaatsakke in, die ronde neklyn word met ‘n belegsel afgewerk en die sye het ‘n nouer snit na die soom, wat die grasieuse val van die sagte materiaal versterk.
Benodighede: 2.9m(L) x 150cm(W) liggewig sagte geweefde materiaal of selfs ‘n klein persentasie twee rigting rekstof kan ook werk.
Sarie –
Wat ‘n pragtige patroon. Dit was vinnig om te maak. Dankie julle.
Loraine van den Berg –
Dankie vir die terugvoer Sarie. Ek het so pas die patroon bietjie aangepas, jy kan die opgedateerde patroon aflaai by jou “Order file”.
Groete en lekker stik!