J005 Klassieke Kombers Jas pdf patroon, S-4XL, A0,A3,A4,Letter, Afrikaans & English

R130.00

Benodighede: 3m (L) x 150cm (W) Kombers materiaal, 5 Knope van 3.5cm deursnee en 1m Fusing.

Vir krimp doeleindes, koop ekstra lap of kombers en was dit vooraf. (Plaas dit in die tuimeldroƫr as jy beplan om die jas so droog te maak).

Category: