D005 Katie Kokon Rok pdf patroon, S-5XL, (A0, A3, A4,Letter size), Afr & Eng

R130.00

Hierdie rok kan opgekikker word met bykomstighede of gemaklik gedra word. Die patroon sluit versteekte synaatsakke in, die sye het ‘n effens nouer snit na die soom, wat die grasieuse val van die sagte materiaal versterk.

Benodighede: 2.9m(L) x 150cm(W) ligte tot mediumgewig sagte geweefde materiaal.

Category: