T005 Tina Dolman Sleeve Top pdf Patroon, Groottes S-5XL Afr. & Eng. Formate A0, A3, A4, Letter size

R130.00

‘n Figuur-vriendelike Pasvorm. Hierdie top is vinnig en maklik om te maak, wat die perfekte projek vir beginners. Die Dolman-moupatroon is ideaal om breër heupe te balanseer of voller bo-arms en middellyf te verbloem, en dit is makliker om te maak as ingesette moue. Benodighede: 2.3m (L) x 150cm (W)  Liggewig geweefde stowwe wat sag drapeer soos Kaasdoek, Linne, Rayon, Viscose, Airflow en gare. Koop ekstra lap vir krimp doeleindes.

Category: