T004 Brenda Boho Tunic pdf sewing pattern , Sizes S-XL Formats A0,A3,A4, letter size, Instructions Eng.& Afr.

Original price was: R130.00.Current price is: R97.50.

Die Brenda Top is ontwerp as ’n lospassende styl wat ekstra ruimte het om gemaklik vir voller of plus groottes te dra. Daarom verskil die mates van sommige van my ander patrone wat meer vorm-gepas is. Alhoewel dit ruimer is, werk dit net so mooi vir kleiner groottes, want die vloeiende pas gee ’n gemaklike, moderne voorkoms. Materiaal: 2,2m(L) x 150cm(W), T-Shirt-, Viscose, Rayon, printed bonbon, Airflow of enige materiaal wat sag drapeer.

Category: