Sale!
Strawberry Hasie / Bunny pdf patroon / Pattern Afr & Eng Video: @stikendinge
R84.00
Met aankope van hierdie pdf patroon ontvang jy ook die foto/geskrewe aanwysings vir ons Strawberry Hasie. Die hasie se lengte is ongeveer 52cm wanneer hy klaar gemaak is. As jy kan nate stik en hierdie aanwysings volg sal jy vir strawberry kan maak. Kyk gerus ook na ons YouTube video aanwysings.
Reviews
There are no reviews yet.