T013 Meadow Handkerchief Tunic pdf sewing pattern, sizes S-5XL, A0,A3,A4,Letter formats, English & Afrikaans instructions all included.

Original price was: R130.00.Current price is: R97.50.

Benodighede: Materiaal: 2-rigting rekbare materiale met ongeveer 30–40% rek oor die breedte.  2m (L) x 150cm (W), 0.5m rekbare aanstryk interfacing en bypassende polyester gare en ‘n stretch- of ballpoint naald.

Kies lig- tot mediumgewig breistowwe soos viskose, rayon, bamboes of sagte katoen-lycra trikot vir die mooiste val en gemak. Hierdie materiale laat die sakdoek-soom natuurlik vloei en beweeg saam met jou liggaam.