Stik en Dinge se studio is gevestig in Durbanville, Kaapstad. Ons verkoop slegs kits aflaaibare digitale PDF-patrone, beskikbaar in A4-, A3- en A0-formate om by jou voorkeure te pas. Die PDF-patroon moet deur die koper gedruk word (ons stuur nie ‘n fisiese patroon na jou toe nie). Die A4-weergawe is ontwerp vir gerieflike gebruik op standaard tuiskopieerapparate (of ‘printers’). Neem asseblief kennis dat ons digitale produkte nie terugbetaalbaar is nie.

Ons bied ook aanlyn naaldwerk en patroonmaak kursusse aan. Die kursusse word aangebied deur Loraine van den Berg, wie haar kennis van meer as 35 jaar as professionele naaldwerkster met jou deel om sodoende naaldwerk vaardighede aan te leer op die makliker manier. Ongeag waar jy woon en hoeveel tyd jy het, jy kan ons kursusse doen op jou eie tyd, eie spasie en op jou eie pas. Daar word geen druk op jou geplaas nie, die doel is dat jy so veel as moontlik leer omtrent naaldwerk vaardighede, maar terselfdertyd dit ook geniet. Ons kombineer basies en gevorderde naaldwerk as een naaldwerk kursus. Ons bied ook verskillende projekte kursusse aan.

Ons naaldwerk kursusse word in Afrikaans en Engels aangebied op ons YouTube membership waar jy maandeliks toegang kry tot al ons kursusse, solank as jy ‘n member is teen slegs R149.99 per maand. Om aan te sluit, druk op die “YouTube” knoppie op bladsy 1 en dan die “Join” knoppie. Volg die aanwysings daar, YouTube hanteer die betalings. Jy kan enige tyd aansluit en eindig wanneer jy wil.

Sluit gerus aan by ons fb gesels groep en subscribe op ons YouTube kanaal vir naaldwerk gesels, idees, wenke en aanmoediging deur mede naaldwerk liefhebbers. Druk op die fb knoppie.

Stik en Dinge’s studio is based in Durbanville, Cape Town. We sell pdf patterns and offer online sewing and pattern making courses. Our courses are offered by Loraine van den Berg, who shares her knowledge of more than 35 years as a professional sewer with you in order to learn sewing skills the easier way. Regardless of where you live and how much time you have, you can do our courses in your own time, space and at your own pace. There is no pressure on you, the aim is for you to learn as much as possible about sewing skills, but at the same time enjoy it too. We combine basic and advanced sewing as one sewing course. We also offer different project courses. Our sewing courses are offered on our YouTube membership where you get monthly access to our courses, as long as you are a member. To join, press the “YouTube” button on page 1 and then the “Join” button. Follow the directions there, YouTube handles the battles.

We sell only instantly downloadable digital PDF patterns, available in A4, A3, and AA formats to suit your preferences. The PDF pattern needs to be printed by the buyer (we do not ship a physical pattern to you). The A4 version is designed for easy use on standard home printers. Kindly note, that all digital products are non-refundable.

To join our sewing courses on our YouTube membership for only R149.99 per month, click on the YouTube button on the first page of our website, then click the join button on our YouTube channel and follow the steps. You can join any time, and end whenever you want to.

https://www.youtube.com/channel/UCjxrmHgcybfXVYY-IqL006Q/join

For our courses on Udemy, click on the Sewing Course or Pattern making Course button on the first page, and click on Buy Now.

Feel free to join our fb chat group and subscribe to our YouTube channel for sewing ideas, tips and encouragement from fellow sewing lovers. Press the fb button.

@stikendinge